Rooi Rose : Paasfees vir pienkvoete

Pienkvoete, Paashase en peuters het aangesit vir 'n behoorlike 'High Tea' om Paasfees op 'n stroopsoet manier te vier.

Maak gerus 'n draai by die Rhubarb Room en kom kyk na ons seleksie van pragtige dag rokkies in 'n verskeidenheid van pienk, blou en pers perfek vir 'n prettige Paaspartytjie.